Dirk van der Westhuizen

Maak gereed vir ‘n skouspelagtige aand!

Barnyard Vereeniging bring vir Dirk van der Westhuizen na die verhoog vir ‘n energiebelaaide, skouspelagtige optrede! Met sy aansteeklike ritmes, kragtige stem en voluit partytjie-vibes, gaan hierdie ‘n aand wees wat jy nie wil misloop nie!

Sing saam, dans saam en beleef Dirk se grootste treffers LIVE!

Kom kuier saam en maak hierdie ‘n aand om te onthou!

Tags

Afrikaans
  • Date : 5 July, 2025
  • Time : 8:00 pm - 11:00 pm (Africa/Johannesburg)
  • Venue : Barnyard Vereeniging, Cnr General Hertzog and Club Street, Peacehaven, 1939 Three Rivers

Related Events

Artist
Barnyard Vereeniging, Cnr General Hertzog and Club Street, Peacehaven, 1939 Three Rivers

Rooksein – Sonsak in die Vrystaat Toer

Artist
Barnyard Vereeniging, Cnr General Hertzog and Club Street, Peacehaven, 1939 Three Rivers

Die Beste Band in die wêreld

Comedy Show
Barnyard Vereeniging, Cnr General Hertzog and Club Street, Peacehaven, 1939 Three Rivers

Ouma is Opad