Elandré SKUD Barnyard Vereeniging

Elandré kom steek die Barnyard Vereeniging-verhoog aan die brand op 5 Desember 2025! 🔥 Met treffers soos Vuur op die Water, Woorde Uit Jou Mond, Asseblief en vele meer, gaan hy die Vaal laat sing en dans met sy kragtige stem en aansteeklike energie.
Kom vroeg, die show begin 20:00. Kom geniet ’n glas wyn of ’n koue bier, kuier saam met jou vriende en maak jou reg vir ’n musiekervaring wat jy nie wil mis nie.
🎟️ Kaartjies: R250 pp