Jay du Plessis

 ’N AAND OM TE ONTHOU! 

Jay du Plessis LIVE by Barnyard Vereeniging 
21 Februarie 2026
Deure open: 18:00 | Vertoning begin: 19:00
Kaartjies: R250 p/p

n Spesiale aand vir mammas, dogters & vriendinne – kom sing saam en maak mooi herinneringe!

Beperkte sitplekke!

👉 Koop jou kaartjie by Laerskool Midvaal
📞 Navrae: Anna-Marie – 084 677 0906

Moenie uitmis nie – tag jou mense en begin aftel! 
  • Date : 21 February, 2026
  • Time : 18:00 - 22:00 (Africa/Johannesburg)
  • Venue : Barnyard Vereeniging, Cnr General Hertzog and Club Street, 1939 Three Rivers

Related Events

Artist Show
Barnyard Vereeniging, Cnr General Hertzog and Club Street, Peacehaven, 1939 Three Rivers

Steve Hofmeyr – Neil Diamond Tribute